Pietermaritzburg wil net nie fokken leer nie

In Park soos 'n poes deur griffin

Wanneer: 5 maart, lunchtime
Hoezit? Is al weer ek. Al weer Pietermaritzburg en alweer ‘n personalised numberplate fokker wat skiem hy kry ‘n ekstra parking omdat sy ego groter as sy bakkie is. Hy of sy het nie eers naastenby probeer nie. Die parking by hierdie sentrumpie is hoeka altyd vol. Dis dieselfde parkeer area waar “Nissan Navara Njamau” laas sy toertjies uitegehaal het. My fout laas, dit is Parklane sentrum en nie Pennylane gewees nie.

Cheers Frikkie


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 51 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,612,571 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPietermaritzburg wil net nie fokken leer nie