Pick ‘n Pay, pik by seblief.

In Gorrel kakpraat deur griffin12 Eiertjies

Check, ek het nog nooit juis ‘n probleem met julle nie, Pick ‘n Pay. Oom Raymond is al ewig aan die baklei vir die man op straat en warra-warra, maar kom so bietjie by samblief man.

Julle bacon cherry sosaties is fokken lekker, maar dis fokken lekker blaaint ook. Sit asseblief die cherries tusses die bacon en nie op die fokken punte nie. Dit fok elke keer af, maak nie saak hoe versigtig en nugter mens braai nie. Nee fok man, help bietjie uit. ‘n Man is moeg na werk en wil partykeer vinnig braai en nie met issues sit nie. Ek sal even R5 meer betaal. Sit net die fokken cherries waar dit hoort, nie soos ‘n fokken dressing vir mooigeid aan die kante nie. Jirre man. Kokkenodge bietjie hierie fokop:

Deel met jou tjommies!

    griffinPick ‘n Pay, pik by seblief.

    Comments

    1. Evert

      Die vuur lyk na 'n groter probleem. Dit lyk of daar niks kole of charcoal is nie. Miskien kyk ek net kak.

    2. Evert

      Die vuur lyk na 'n groter probleem. Dit lyk of daar niks kole of charcoal is nie. Miskien kyk ek net kak.

    3. Evert

      Die vuur lyk na 'n groter probleem. Dit lyk of daar niks kole of charcoal is nie. Miskien kyk ek net kak.

    4. griffin

      Ja, die kole is 'n moerse probleem. Veral as mens met gas braai. Jy kan dalk net iets opfok as jy kole indonner.

    5. griffin

      Ja, die kole is 'n moerse probleem. Veral as mens met gas braai. Jy kan dalk net iets opfok as jy kole indonner.

    6. griffin

      Ja, die kole is 'n moerse probleem. Veral as mens met gas braai. Jy kan dalk net iets opfok as jy kole indonner.

    Gooi Comment