Monthly Archives: March 2009

Meer pype is meer perde

Van Wili: Ek het hierdie ou afgeneem in die suide van Jo’burg. Meer pype is meer perde, almal weet dit. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Hoe vegetarians by die huis aantrek

Ek maintain nog altyd dat vegetarians fokken dodgy is. Moet hulle onder geen omstandighede vertrou nie. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Hoe vegetarians by die huis aantrek

Ek maintain nog altyd dat vegetarians fokken dodgy is. Moet hulle onder geen omstandighede vertrou nie. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Die C-string lyk meer soos ‘n koekpleister

Dit kan sekerlik nie gemaklik wees om te dra nie, maar ek vind dit heel gemaklik om na te kyk: As jy nie mooi kyk nie, sou jy sweer dis ‘n kerriestreep van ver af. RRRRRRrrrrrt!!! Lekker velle klap … Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment