Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: March 2009
Ons is blykbaar net assholes.
Ek wil amper sê dat ons kollektief stomgeslaan is. Die laaste keer wat iemand my ‘n asshole genoem het moes iewers in graad 2 of standerd een gewees het.
Dit het min of meer in die lyn verloop van:
“Jou stuppitte flippen assôl!” (gesê met ‘n nat gatsiggie)
*persoon hardloop weg met armpies wat in die sye flap-flap, [...]
Gefile in Zef zef zef, gesteel iewers, kak mens, kak nuus 3 Comments
As Naspers Gaming Consoles ook beheer het …
… sou hulle tien teen een vir Beeld in charge gesit van games se titels. Dit sal dan min of meer so ‘n tiep van fokop wees:
Die Oranje Doos – The Orange BoxRatte Van Oorlog – Gears of WarOuderling Rolle IV: Die Vergetelheid – Elder Scrolls IV: The OblivionOproep Vir Plig: Monderne Oorlogvoering – Call [...]
Gefile in Gorrel kakpraat 9 Comments
Meer pype is meer perde
Van Wili: Ek het hierdie ou afgeneem in die suide van Jo’burg. Meer pype is meer perde, almal weet dit.
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel Leave a comment





As Naspers Gaming Consoles ook beheer het …