Monthly Archives: March 2009

Maak pannekoek soos 'n crackhead druggie

Sukkel jy dalk om daai crack apie van jou rug af te kry? Maak eerder pannekoeke crakhead-style om die aandag van die draks af te vat. Dit gaan dalk net ‘n rukkie vat om die gesin se brekfis aanmekaar te slaan: Hieso is stap vir stap instruksies Deel met jou vriende:
Gefile in Skakels | Leave a comment

Diamante is kak duur

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Rol daai varkie…

Ek weet seriously nie wat om hiervan te dink nie. Dis af soos brood en op soos gooi. Nee, fok man. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Dis nie piscool om hard te wees nie

‘n Paar mense het my gevra om hierdie weer op te sit. Weet julle nie hoe fokken Google werk nie? Dis nie piscool om hard te wees nie (uit ou WKJ#19) Kan die gooses asseblief die vlogende lees, dit weer lees, in ag neem en verstaan en weer in ag neem. Hier is die groot rede [...]
Gefile in Snotstories | 2 Comments