Monthly Archives: March 2009

Earth Hour – 28 Maart 2009

Op hulle website reken die Earth Hour mense what-what en kak oor wat mens kan doen. My twee sente volg na elke punt. 1. Attend a local Earth Hour event or organise your own by throwing an Earth Hour street party with your neighbours(mense in SA ken nie hulle bure nie want almal is te bang [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Snotstories | 5 Comments

Aandag, al julle oorsese etters!

Ons weet daar is ‘n kakhuis vol van julle wat Watkykjy lees daar anderkant. Ons check julle kallers in WKJ se stats. Jy het tot 15 April om die IEC in kennis te stel dat gaan vote. Onthou ook om vir die DA jou favourite party te stem. Dit help nie net om te tune jy [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Al ooit gewonder hoekom reënjasse geel is?

Hou op fokken wonder: Eeeeu man! Jissis! Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Aandag, al julle oorsese etters!

Ons weet daar is ‘n kakhuis vol van julle wat Watkykjy lees daar anderkant. Ons check julle kallers in WKJ se stats. Jy het tot 15 April om die IEC in kennis te stel dat gaan vote. Onthou ook om vir die DA jou favourite party te stem. Dit help nie net om te tune jy [...]
Gefile in Uncategorized | 1 Comment