Monthly Archives: March 2009

Moenie genaai word nie

Hierso is vir julle ‘n moerse tip sover dit kar insurance betref. Baie van julle weet hiervan, maar ek neem aan dat daar ‘n klomp van julle Watkykertjies is wat salig onbewus is hiervan. Ek het dit ook net toevallig eers gister onthou en oorgegaan na askie.. Is julle reg? JOU KAR SE WAARDE NEEM OOR TYD [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 2 Comments

Pick 'n Pay, pik by seblief.

Check, ek het nog nooit juis ‘n probleem met julle nie, Pick ‘n Pay. Oom Raymond is al ewig aan die baklei vir die man op straat en warra-warra, maar kom so bietjie by samblief man. Julle bacon cherry sosaties is fokken lekker, maar dis fokken lekker blaaint ook. Sit asseblief die cherries tusses die bacon [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 10 Comments

Pick ‘n Pay, pik by seblief.

Check, ek het nog nooit juis ‘n probleem met julle nie, Pick ‘n Pay. Oom Raymond is al ewig aan die baklei vir die man op straat en warra-warra, maar kom so bietjie by samblief man. Julle bacon cherry sosaties is fokken lekker, maar dis fokken lekker blaaint ook. Sit asseblief die cherries tusses die bacon [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 12 Comments

Earth Hour – 28 Maart 2009

Op hulle website reken die Earth Hour mense what-what en kak oor wat mens kan doen. My twee sente volg na elke punt. 1. Attend a local Earth Hour event or organise your own by throwing an Earth Hour street party with your neighbours(mense in SA ken nie hulle bure nie want almal is te bang [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Snotstories | 6 Comments