Monthly Archives: March 2009

Die Antwoord – Dagga Puf

Die Antwoord se nuwe track. En dis nog steeds for free om te download op Watkykjy. Die nuutste broodjie wat in Die Antwoord se oond gebak is. Of baked. Soos in jy is fokken heavy baked baked op papegaaislaai. Geniet die nuutse tune. Ons move hom later hoor na Die Antwoord se huisie hier op Watkykjy. Dis [...]
Gefile in Die Antwoord, Zef zef zef | Leave a comment

ZEF RAP RAVE JOL

En nou vir ‘n public announcement. (Riaan Pruikwagen stem volg) Watkykjy se eerste band wat ons ge-sign het, Die Antwoord, gooi ‘n gig in Skaapstad. Vir die ouens wat op hulle Facebook group moan lat hulle ‘n gig in Gauteng soek, moenie worry nie. Ons is besig om aan ‘n plan te werk in die background [...]

Moenie genaai word nie

Hierso is vir julle ‘n moerse tip sover dit kar insurance betref. Baie van julle weet hiervan, maar ek neem aan dat daar ‘n klomp van julle Watkykertjies is wat salig onbewus is hiervan. Ek het dit ook net toevallig eers gister onthou en oorgegaan na askie.. Is julle reg? JOU KAR SE WAARDE NEEM OOR TYD [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | Leave a comment