Ek wil amper sê dat ons kollektief stomgeslaan is. Die laaste keer wat iemand my ‘n asshole genoem het moes iewers in graad 2 of standerd een gewees het.
Dit het min of meer in die lyn verloop van:
“Jou stuppitte flippen assôl!” (gesê met ‘n nat gatsiggie)
*persoon hardloop weg met armpies wat in die sye flap-flap, vooroorgebuig, koppie hang, traantjies rol. (dink Ben Stiller tipe over-reacting vibes*
Dis makliker om ons net poese en konte te noem gevolg deur ‘n middelvinger. Don’t take us back to the eighties. Woorde soos asshole en stuff soos corduroy pant maak ons hartjies seer. Eina.
Te kostelik vir woorde, mamma se kind:
Watkykjy staan op 2,050,184 post views in totaal sedert 1 November, 2019.