Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Waar: V&A Waterfront parkeerterrein
Wanneer: 27 Feb
Ingestuur deur: Emile

“Rent-a-Mercedes” vereis duidelik nie van mens ‘n bestuurslisensie nie (of ‘n bevestiging dat jou IK hoër as jou average Kapenaar s’n is nie)

griff tune: Fokkenhel, dis fokken heavy kak styl daai!

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinMasipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak

Gooi Comment