Happy buff day Vernon!

In Vernon Koekemoer deur griffin6 Eiertjies

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag, Vernon. Ons is bly jy het kak baie geld uit ons uit gemaak.

Hoop hierie jaar is nog beter. Jy is ‘n fokken yster, maar Watkykjy is die antwoord. Ons boude is steeds seer van jou geboorte. You came out sideways. Nou dat jy skool toe is, het ons jou kamer uitgeverf vir Ninja.

Vir nog buffday whishes, gaan skiet draai by Vernon se nuwe huis. Wens hom geluk. Hy is SA se eerste interwebs hero.

griffinHappy buff day Vernon!

Comments

  1. Anonymous

    Lekker ou zeffer, jy bly maar n brakpanner.

  2. Anonymous

    Lekker ou zeffer, jy bly maar n brakpanner.

  3. Anonymous

    Lekker ou zeffer, jy bly maar n brakpanner.

Gooi Comment