Gautrain sit extra stasie op in Midrand

In kak nuus deur griffin3 Eiertjies

Blykbaar kap ‘n paar manne klaar lelik draties net oor die idee:


(Thanks, Koos)

griffinGautrain sit extra stasie op in Midrand

Comments

  1. BraFrans

    Nou moet hulle net 'n skylight-venster insit, en baie meer ouens sal begin trein ry.

  2. Kappelaan Ledigheid

    Pit stop oppad huistoe!! Die gemeente syfers gaan skyrocket! Dis vir my so mooi!

  3. Prof. Bokdrol

    Ek sien 'n class action lawsuit aankom: jagse ou fokkers in grys suits wat by die venster uitspring met aktetas in die een hand en piel in die anner hand en duik vir die entrance soos hulle daar verby cruise, en dan later wil personal injury eise instel as hy deur die dak geduik het en die naaste hoer hom van sy wallet verlos het…

Gooi Comment