Doos dink BP op Grayston behoort aan hom

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Gisteraand by die BP op Grayston in Sandton. Dit fokken pis neer van die reën, dis ‘n BP so daar’s reeds fokkol parking vir enigiemand maar kontkop hier besluit ag kom ons park sommer net hier, wil mos gou-gou net gou-gou vinnig ‘n pie loop koop. Jirre ek was vies. Fokken doos.

Hennie

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinDoos dink BP op Grayston behoort aan hom

    Gooi Comment