Besluit maar vir jouself of jy dit glo. Die sound quality is so kak dat mens nie regtig stemme kan herken nie.
Check sommer ook jou cherrie se rug vir daai tattoo. Dalk is sy iemand wat wat ander mense se piele suig en draks smous. Lelike dinge. Die poniekoerant, Rapport en hulle bedbuddies Heat magazine hou vol dis Joost.
Die waarskuwing aan die begin van die video is nogal fresh. Hulle kon net sowel getune het: “Pasop, daar is heeltyd ‘n swart blok oor die aktuer se piel. Jammer vir die ongerief, maar ons moet sensasie op een af ander manier probeer verkoop, veral met die looming financial krisis.”
Alles word blykbaar later in die week reveal. Dan sal ons sien wie almal in die kak is. My R20 is op ‘n stripper chick en twee van haar buddies wat connections met drug dealers het.
Watkykjy staan op 1,079,803 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dit is terrible…. as jy so skuins le en snuif mors jy halfte van die wit poeier. Skande
En jou snot kom op jou geld! As jy nou 'n noot rol. Smeer dit met jou vingers op jou tandvleis.
Nou weet ek hoekom amerikaanse geld groen is…. dis al die snot
dis n kak video…
As dit regtig Joost was sou daai swart blokkie baie kleiner gewees het.
waar can ek die video sien fok????