Bakkie parkeer amper leliker as ou wat nie kan tik nie

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

nEVER MIND OOR DIE FOKKEN STREPE PARKEER, HIERDIE DOOS HET BESLUIT OM TE PARKEER WAAR FOKOL STREPE IS NIE, WAT DIT LEKKER FOKKEN MOEILIK MAAK OM TE REVERSE AS SO REG AGTER MENS GEPARK IS. EK HET ‘N FOK JOU NOTA IN SY VENSTER GELOS. NET DAARNA HET ‘N JONG DOOS BAIE VERBAAS DIT DEUR GELEES, EN TOE, NET OM VIR MY TE BEWYS HOE DOM HY RERIG IS, HET HY DIE FOKKEN KAR GUARD GEVRA: “DIS MOS OK AS EK HIER PARK NE?” JA DUDE, AS JY KAN ADVIES VRA AF VAN ‘N KAR GUARD AF, KAN EK SEKER VERSTAAN HOEKOM JY NIE BETER KAN PARK NIE.

Henry

griff tune: Fokkit ou, stadig met die CapsLock daar. Andersins, goeie werk, ou maat.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinBakkie parkeer amper leliker as ou wat nie kan tik nie

    Gooi Comment