Anti corruption unit voel fokol vir gestremdes

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Griffin,

Datum: 11 Maart 2009
‘n Pure Sasol Delight. Hierdie een in Piet Retief! Die anti corruption unit parkeer duidelik op die gestremde mensies se plek terwyl die polieste dose van hulle self maak deur nie ‘n fok om te gee nie.
Ek sit toe die storie en bekyk toe die corruption unit se “tannies” uit die winkel kom met hande vol kos. Shame, hulle was actually gestremd. Hulle was so fokken vet, hulle sou nie die shop kon haal as hulle verder weg geparkeer het nie!

Connie

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinAnti corruption unit voel fokol vir gestremdes

    Gooi Comment