ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- Yesterday’s Pupil – Free album vir almal
- Kurt Darren se Wikipage word ge-update
- Watkykjy se nuus round-up. Week 19.
- Watkykjy interview – Brett Wild. Film maker. Mal persoon.
- Laasweek se zefspotters deel II
- Die Antwoord: nuwe music video – Baby’s on Fire
- Laasweek se zefspotters deel I
-
Watkykertjies Tune
- Anthrax on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- petrusposbus on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- Poesvreter on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- Stovie on Kurt Darren se Wikipage word ge-update
- Prof. Bokdrol on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- Prof. Bokdrol on Kurt Darren se Wikipage word ge-update
-
-
Monthly Archives: March 2009
Die Antwoord se Ninja Strike game.
Met hierdie mal fokken Ninja rap band wat die naweek van 11 April saam die super cool Wedding DJ’s Slaapstad se strate aan die brand gaan steek, het my erg jaloers! Sien, ek berig hier vanuit ‘n baie onstabiele Sudan. Hier waar daar nie eers ‘n Tops drankwinkel is nie, wat nog te se van [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, Zef zef zef Leave a comment

Die Antwoord – Dagga Puf
Die Antwoord se nuwe track. En dis nog steeds for free om te download op Watkykjy.
Die nuutste broodjie wat in Die Antwoord se oond gebak is. Of baked. Soos in jy is fokken heavy baked baked op papegaaislaai.
Geniet die nuutse tune. Ons move hom later hoor na Die Antwoord se huisie hier op Watkykjy. Dis [...]
Gefile in Die Antwoord, Zef zef zef Leave a comment

Die Antwoord se Ninja Strike game.