‘n Handjie vol van julle is daarvan bewus dat ek so week of wat terug by die zefste troue van die jaar was. In Dronkwordspruit. Sodra ek die krag het om die storie kleurvol met fotos te verduidelik, sal ek so maak.
griff chill in sy kerk klere by Kabous se zef troue:
Hierdie post is 238 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,926 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Klipdrift FTW!!
Klipdrift FTW!!
Klipdrift FTW!!
Hi Griff
ag los nou jou ly gat geite en skryf biekie ori troue toe man! dit was dalk zeff maar dit was verseker 1 van die lekkerst troues wat ek nog bygewoon het! o'ja, baie dankie vir my getekende boek, verseker 1 van die koelste give-aways wat ek nog gekry het! ek gaan hom mooi bere by my ander spesiale boeke van koos en gert en …..
koebaai, van die hippie in die rooi rok wat ook die girl was in die bikini by die seeuleeu ding by steak & ale.

Griff, netnou doen daai bruidegom sy van gestand en kom sort jou uit as jy 'n slegte review van sy troue skryf!
Terloops, moet mens skimp vir 'n getekende tosboek, of sommer net by die Steek & Huil uithang met baie geld in jou sak in case jy daar uitslaan?

Ek sal sodra ek genoeg tyd en brannas het die ding skryf. Sover dit die boek betref… Jy kan my mail en vra en ons kan dalk iets uitsort…