Scenic parkeer soos wat Franse in Parys parkeer

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Plek: Mayville, Pretoria
Ingestuur deur: Rudi
Wanneer: Nie seker nie

Hi griff,

Hier is nog ‘n foto van iemand wat soos ‘n absolute kont geparkeer het. Dit was by Checkers in Mayville in Petoorsdorp.

Cheers

griff sê: Ek wonder of hierdie ‘n vrou was. Ek sien nie baie mans met mamma-mobiles nie…

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 24,587 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScenic parkeer soos wat Franse in Parys parkeer

Gooi Comment