Poes in Polo parkeer pateties

In Park soos 'n poes deur griffin3 Eiertjies

Location: Iewers in Centurion
Tyd: Gister voor 11 die oggend
Ingestuur deur: Hein

Die prentjie vertel alles. ‘n Poes met ‘n Polo. Die kar is fine. Die bestuurder is kak. Ek hou van alliterasie.


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 27 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 295,589 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPoes in Polo parkeer pateties

Comments

  1. Anonymous

    Wadefok? Fokken idioot. Ek gaan sommer 50 flyertjies print.

  2. bosotter

    ‘n Baie goeie vriend van my het eendag vir ‘n ou (wat soortgelyk geparkeer het) gesê: “If you fuck like you park, you’ll never get it in!”

Gooi Comment