Monthly Archives: February 2009

Hoe om volgende jaar Wellington’s Day aan te pak

Maats, dis hoe jy Valentine’s Day aanpak… Jy kry 20 tjommies bymekaar, ruk ‘n kaart van die zef Moot gedeelte van Snor City uit en trek ‘n roete op in die vorm van ‘n hart oor al die pubs. Jy neem ‘n tuindwergie saam met julle en neem ‘n groepsfoto van almal voor elke pub. Jy [...]
Gefile in Zef zef zef | 1 Comment

Wellington’s Day kaartjie

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Internet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

Shame, half uur later delete internet-apie sy post en gaan weer aan. Weereens, onsinnighede: Ek is nie bewus van ‘n running joke of ‘n Afrikaanse blogosfeer nie. Is dit soos ‘n lugballon wat met met poepe in die lug gehou word? Kom klim in my Afrikaanse blogosfeer, dan vlieg ons salig oor Harties. Druk net jou neus [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 13 Comments

Moenie wit poeier snuif of onderbroeke met gaatjies dra nie

Ek vermoed Joost is onskulding omdat ek glo dat hy so toilet seat in sy huis het (blonde chick natuurlik uitgesluit): Ek vermoed ook verder dat Gavin Prins van Rapport onderbroeke met gaatjies dra en as hy wit poeier sou snuif saam met die mense van Heat Magazine, dit min of meer so sou afgaan: Sover dit [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | Leave a comment