Monthly Archives: February 2009

Hoe naai mens op so bed?

Nee regtig, hoe kan jou goose jou ersntig opneem as jy wil op en af tot die honde blaf met so ‘n monstrosity? Fokkenhel! Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 2 Comments

Die fokken kakste music video op die hele internet ooit.

Vir die ouens wat uitmaak van – kyk hoe trek hy sy jet ski deur sy gat. Check die nommer op die kant en moet dit nooit koop as dit ooit te koop is nie. As jy van hierdie musiek hou is jy fokken onnosel: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos, Zef zef zef | Leave a comment

Die fokken kakste music video op die hele internet ooit.

Vir die ouens wat uitmaak van – kyk hoe trek hy sy jet ski deur sy gat. Check die nommer op die kant en moet dit nooit koop as dit ooit te koop is nie. As jy van hierdie musiek hou is jy fokken onnosel: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos, Zef zef zef | 31 Comments

Fanatiese Springbok ondersteuners is fokken zef.

Jirre ou. Jy is bewus daarvan dat rugby net ‘n sport is? En dat die wereld beker like elke vier jaar plaasvind? En dat dit miskien eenkeer elke 20 jaar in Suid-Afrika plaasvind? Jy het jou kar lekker opgefok. Dit lyk kak. En moenie dink hy sal nie gesteel word oor hoe hy lyk nie. Een [...]
Gefile in Zef zef zef | Leave a comment