Ons skop af met ‘n KZN doos in ‘n Beamer…

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Woodmead Drive. Peak fokken traffic. Eergister 18:20.

Hierdie vent was eers agter my en het aan die regterkantse skouer van die pad verbygekom en voor my ingedruk omdat hy 200m verder regs moet draai Megawatt Park se kant toe. Hy het ook later heeltemal van regs af voor karre ingesny linkerkant toe by Megawatt Park se traffic light om Rivonia se kant toe te ry. ‘n Poes van KZN wat soos kak ry in Joburg met sy BMW. Fok jou!


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinOns skop af met ‘n KZN doos in ‘n Beamer…

Gooi Comment