Ons nommer 1 Contributer gaan sy kop verloor

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Sorry julle, ek hoop nie julle dink ek soek net die heeldag mense wat kak parkeer nie. Hier in my valley gaan dit orals so. Ek weet nie of dit is as gevolg van die hoë krimpie bevolking nie of is dit omdat daar so baie fokken dom/selfsugtige mense is nie. Ek dink ook soms die plek het ‘n magiese invloed waar jou brein ophou werk as jy hier inry. Want die ouens ry van Durbs af om hier te kom kak parkeer. Pietermaritzburg is die enigste plek in die wereld waarvan ek weet waar hulle geleer is dat as ‘n verkeerslig nie werk nie dan maak jy net eenvoudig asof hy nooit bestaan het nie en jaag oor en hoop vir die beste . Ek sweer, julle moet dit sien as dit Loadshedding is. Tot die klein fokkertjies wat bedel hardloop na die pavements toe met hulle hande oor hulle oë as dit so gaan. As jy na dié doos se parking skills kyk wonder jy of AVIS vir sy liksens gevra het?

Cheers,
Frikkie

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns nommer 1 Contributer gaan sy kop verloor

Gooi Comment