Noordwester in Corsa maak chick boos

In Park soos 'n poes deur griffin1 Eiertjies

Ek wil graag ‘n bedrae lewer deur fotos in te stuur van ‘n idiot wat soos ‘n poes bestuur. Jaag soos ‘n maniac verby my IN GIETENDE REEN, druk in ‘n spasie in wat ‘n scooter nie eers so kon inpas (dwars) nie om 2 sekondes voor my by die rooi robot te gaan staan en dan verder stadiger te ry as my ouma GROOTJIE.

Ou JHB pad, lang die Swartkop golfbaan, Centurion, Dinsdagmiddag omtrent so 16h45 in spitsverkeer. IDIOT

Deel met jou tjommies!

    griffinNoordwester in Corsa maak chick boos

    Comments

    1. Anonymous

      Jy ry seker ‘n Golf = vrou se panty altyd inni pad as mens haastig is!! Of jy het seker met Gauteng oorbell gepeuter (Cellphone) toe strip die een in Corsa sy moer vir jou en drik in !

    Gooi Comment