Moenie wit poeier snuif of onderbroeke met gaatjies dra nie

In Zefgatte in die nuus deur griffinRek jou bek

Ek vermoed Joost is onskulding omdat ek glo dat hy so toilet seat in sy huis het (blonde chick natuurlik uitgesluit):

Ek vermoed ook verder dat Gavin Prins van Rapport onderbroeke met gaatjies dra en as hy wit poeier sou snuif saam met die mense van Heat Magazine, dit min of meer so sou afgaan:

Sover dit die sex tape aanbetref, sterkte aan die print media wat ‘n paar vinnige bucks wou maak. Julle gaan dit maybe nodig kry vir iets anders.

griffinMoenie wit poeier snuif of onderbroeke met gaatjies dra nie

Gooi Comment