Kontbuffel familie in Howick druk disabled mense ‘n vet pit.

In Park soos 'n poes deur griffin

Ingestuur deur: Frikkie
Waar: Spar in Merrivale, Howick na ‘n motorcross session.
Wanneer: Valentine’s Day nogal. Kon net sowel Kersfees gewees het.

n KZN kont en sy gestremde gesin. Ek neem aan hulle is gestremd want daar is 3 rolstoele agter op die bakkie. O wag, sorry, dis fokken bikes. Nie rolstoele nie. Dan stop ons nog kakkerig ook? Op Wellington’s middag? Sien julle die klein motorbike? Ek neem aan dat die pa sy laitie van kleins af leer om ‘n kontbuffel te wees. Dis ‘n nuwe woord. Kontbuffel. Hier is die foto:


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 251 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,040 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKontbuffel familie in Howick druk disabled mense ‘n vet pit.