Julius Malema – Almal se punte masjien

In Zefgatte in die nuus deur griffin13 Eiertjies

As jy ‘n klein mannetjie vol angs is soos Julius Malema wat op sy boude rondkruip omdat altwee sy stink voete in sy mond is, gaan mense jou kak gee.

In die ou dae van kastele, beheadings, sifilis, konings, perde, hekse en tandlose hoere met takhare, het konings en koninginne alike altyd ‘n hofnar gehad. ‘n Klein stuk kak wat veronderstel was om die adelikes te vermaak. Sulke klein mannetjies wat gedink het hulle is fokken main. Mense het hulleself meerendeels nie aan die narre gesteur nie, omdat hulle dispensable was. “Kak joke, Pikkie! Off with his head! Bring die volgende klein kak, ek moet nog my kalkoen klaar vreet en ek soek afleiding. Buuuurp! Rrrrrt!” (kots)

Malema is Suid Afrika se hofnar. ‘n Leë blikkie met ‘n albaster in. ‘n Irriterende fokken lawaai. Maar hy is ook al die ander partye se punte masjien en mense is stadig maar seker besig om dit op te tel en die spot met hom te dryf.

Gaan kyk byvoorbeeld na http://www.malema.co.za. Geen verduideliking is nodig nie, en ek haal my hoed af vir die genuis wat die gap in sy education gesien het en homself apply het.

Dan is daar ook nog ‘n site, http://classicmalema.co.za. Julle het nie nodig om in die nuus rond te krap vir die sirkus apie se uitlatings nie.

‘n Foto van die site af wys byvoorbeeld hoe Malema sit en eet. Seker by ‘n rally waar hulle fake DA pamflette versprei.

Een ding is ver-fokken-seker. Dis nie humble pie wat hy daar afsluk met champagne nie.

Time will tell en ons sal maar na die verkiesing sien watse damage die ou regtig vir sy ouer gardes veroorsaak het (nie dat hy regtig respek het vir enige iemand ouer en wyser as hyself nie).

Hopelik moer die blikkie om en rol die albestertjie in die drain af.

griffinJulius Malema – Almal se punte masjien

Comments

  1. Elsie

    Julle vuilbekke en onsmaaklike taalgebruik verskil nie veel van Malema nie, ouens. Kom by!

  2. Elsie

    Julle vuilbekke en onsmaaklike taalgebruik verskil nie veel van Malema nie, ouens. Kom by!

  3. Elsie

    Julle vuilbekke en onsmaaklike taalgebruik verskil nie veel van Malema nie, ouens. Kom by!

  4. FokJuliaas

    Hey Griff, ek sien jy het nie die poes onder poes gecategorise nie. Hy hoort saam ou clit pink floyed onder dom poese!!

Gooi Comment