Internet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

In Gorrel kakpraat deur griffin13 Eiertjies

Shame, half uur later delete internet-apie sy post en gaan weer aan.

Weereens, onsinnighede:


Ek is nie bewus van ‘n running joke of ‘n Afrikaanse blogosfeer nie. Is dit soos ‘n lugballon wat met met poepe in die lug gehou word? Kom klim in my Afrikaanse blogosfeer, dan vlieg ons salig oor Harties. Druk net jou neus toe. Vir Harties en natuurlik my blogosfeer.

Deel met jou tjommies!

    griffinInternet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

    Comments

    1. Charlene

      Seker probeer hy uit vir idols ook – want sy ouma se hy sing so pragtig. Fokgesiggie!

    2. Charlene

      Seker probeer hy uit vir idols ook – want sy ouma se hy sing so pragtig. Fokgesiggie!

    3. Charlene

      Seker probeer hy uit vir idols ook – want sy ouma se hy sing so pragtig. Fokgesiggie!

    Gooi Comment