Idols se Randal Abrahams en Dave Thomson Google hulleself stukkend…

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Ek gaan nou nie die hele storie oorvertel nie, so jy kan ‘n draai gaan maak by Seth Rotherham se blog. Hy het vir my sy embedded code gegee vir sy fokken snaakse video waar hy die Idols judges, Randal en Dave uithaal.

Dit kom basically daarop neer dat die high en mighty Idols judges (volgens Seth) hulleself Google om te kyk of iemand kak praat oor hulle en dan actually tyd mors om e-mails aan mense met blogs te stuur om hulleself te verdedig. Mense met blogs wat deur fokken baie mense gelees word, elke dag. Wêreldwyd. Randal daag Seth ook verder uit vir ‘n javascript:void(0)face to face meeting. Hier is Seth se video response. Ek wed julle R20 hierdie video gaan op Idols gewys word een of ander tyd. Dit kan nie anders nie. Dis kak snaaks.

Ek dink die val van daai mighty high horse af gaan fokken seer wees. Geniet:

Deel met jou tjommies!

    griffinIdols se Randal Abrahams en Dave Thomson Google hulleself stukkend…

    Comments

    Gooi Comment