Daar is nou weer Tos orals

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Dag maters,

Goeie nuus – “Is Dit Net Ek Of Is Als Tos” is nou weer beskikbaar by Exclusive Books, Take2, Kalahari en baie ander plekke. Soos jou vriende se bedkassies. Ek vermoed Take2 is dalk goedkoper, maar gaan check maar vir jouself. Die boek het so fokken vinnig uitverkoop met die eerste print dat die publishers nou nog in die rondte spin. Hulle weet nie wat die fok hulle getref het nie. Die tweede printrun is nou uit en ons het boonop die enigste spelfout in die boek ook sommer reggemaak.

Onthou, dis amper Wellington’s Day, so wat beter as om ‘n bottel brannas en ‘n Tos boek onder jou geliefde se kussing weg te steek die 14de Februarie? Jy gaan defnitief verby second base score.

As jy meer info oor die befokte boek soek, gaan check ons website uit.

Toe jong, move it! Die son trek water!

Deel met jou tjommies!

    griffinDaar is nou weer Tos orals

    Gooi Comment