BMW parkeer oor nie minder nie as vier parkings.

In Park soos 'n poes deur griffin2 Eiertjies

Ingestuur deur: Lourens
Plek: Southdowns Sentrum, Centurion
Tyd: Sat 14 Feb 2009
Hoekom: Seker maar net omdat hy ‘n BMW doos kon wou wees of oefen om ‘n groter een te wees. Nie net ry BMW bestuurders kak en ken nie van flikkerligte nie, parkering is nou ook hulle nuwe fok jou truuk…

Hier is ‘n ou (met personalised nommerplaat nogal!!) wat sommer oor 4 parkeer plekke gestop het. Ek dink die ou behoort ook op julle fok jou projek uitgewys te word.

griff sê: Kyk maats, as jy vroegoggend in ‘n plek gaan stop met min karre in die parking lot, beteken dit nie jy kan maak soos jy wil nie. Dis soos om te redeneer dat jy 4 uur op ‘n Woensdagoggend fokken dronk Margate toe kan ry omdat daar minder karre op die straat is. It is not funny. Dis serious business…

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinBMW parkeer oor nie minder nie as vier parkings.

    Comments

    1. Anonymous

      Fokken wenner!! Die ou is so groot doos dat ek dink hy kan sommer ‘n Noddy hoed op sit. Ek dink nie ek het al ooit in my lewe so ‘n kak parking gesien nie. Fokken fantasties. Ek is sommer “bek stil” geskok. Hy verdien 100 flyertjies!! Aai, nog steeds geskok. Fok tog! Henrico, jy is ‘n doos! Nommer 1 vir jy wat so kak park.

    2. Anonymous

      Henrico is n fokken mooi naam. Ek will hierrie maatjie in die hol steek

    Gooi Comment