The Malema Code

In kak nuus deur griffinRek jou bek

About almal in Suid-Afrika het nou seker al die clip gehoor waarin Darren “Whackhead” Simpson blykbaar vir Julius Malema ‘n

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

. Ook weet ons dat Malema dit ontken het.

Fair enough, maybe het dit nie regtig met Malema gebeur nie, maar as mens meer as ‘n H vir houtwerk het, is dit nie so moeilik om dit uit te figure nie – ek het die clip weer ‘n vinnige once-over gegee en die volgende kan losweg afgelei word:

Die selnommer wat gebruik word klink soos iets as volg:

082(triple somtething)0x0x – waar x natuurlik die missing nommer verteenwoordig.

Vir my klink dit na: 082 111 040x – wat 10 posibilities los. (Dis nou as my gehoor nie fucked is nie. Oppikoppi eis soms sy tol. Maybe is jou ore beter). As mens dus sou rondfok met die nommers en so paar kombinasies try na mens aandagtig na die clip geluister het en die bra sodoende in die hande kry, beteken dit dat Malema regtig nie weet wat om hom of in suid-Afrika aangaan nie, want watter rede het hy tog nou nodig om te lieg?


Sharrap, Shaggy!

Deel met jou tjommies!

    griffinThe Malema Code

    Gooi Comment