Monthly Archives: January 2009

Moeg vir mense wat soos dose parkeer? Vertel hulle.

Ek is gatvol daarvoor om op ‘n Saterdag by ‘n besige shopping centre op oop parkings af te kom, net om uit te vind dat een of ander kont sy double cab bakkie, BMW of reeds gestampte Toyota Taz skeef oor die lyne parkeer het sodat daar beswaarlik plek vir ‘n motorbike is, vergeet [...]
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Moeg vir mense wat soos dose parkeer? Vertel hulle.

Ek is gatvol daarvoor om op ‘n Saterdag by ‘n besige shopping centre op oop parkings af te kom, net om uit te vind dat een of ander kont sy double cab bakkie, BMW of reeds gestampte Toyota Taz skeef oor die lyne parkeer het sodat daar beswaarlik plek vir ‘n motorbike is, vergeet [...]
Gefile in Spec-takel | 61 Comments

Klein stuk kak

Gisteraand gaan vang ek en die goose toe mos ‘n fliek. Fokken mos. So previews rol en wie maak sy opwagting? My pet hate. Daai fokken rotgedoente van die Ice Age flieks. Jy weet, daai stupitte acorn wat sy acorn jaag die hele tyd. Dan gaan sy oë so groot en hy freak uit, gewoonlik [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Klein stuk kak

Gisteraand gaan vang ek en die goose toe mos ‘n fliek. Fokken mos. So previews rol en wie maak sy opwagting? My pet hate. Daai fokken rotgedoente van die Ice Age flieks. Jy weet, daai stupitte acorn wat sy acorn jaag die hele tyd. Dan gaan sy oë so groot en hy freak uit, gewoonlik [...]
Gefile in Uncategorized | 18 Comments