Monthly Archives: January 2009

Clipz… uuugh!

Terwyl ek op die Whackhead Simpson trip is… Daar is niks soos die 30 minute advertensie-ridden Clipz op Mnet een keer per week wat veroorsaak dat ek my nuwe LCD TV soos die pes haat nie. Die pixelated videos met klank wat klink asof dit teen 160km/h ge-record is in ‘n Ford Cortina wat deur die Daspoort [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | Leave a comment

Clipz… uuugh!

Terwyl ek op die Whackhead Simpson trip is… Daar is niks soos die 30 minute advertensie-ridden Clipz op Mnet een keer per week wat veroorsaak dat ek my nuwe LCD TV soos die pes haat nie. Die pixelated videos met klank wat klink asof dit teen 160km/h ge-record is in ‘n Ford Cortina wat deur die Daspoort [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | 6 Comments

The Malema Code

About almal in Suid-Afrika het nou seker al die clip gehoor waarin Darren “Whackhead” Simpson blykbaar vir Julius Malema ‘n vette gerol het. Ook weet ons dat Malema dit ontken het. Fair enough, maybe het dit nie regtig met Malema gebeur nie, maar as mens meer as ‘n H vir houtwerk het, is dit nie so [...]
Gefile in kak nuus | Leave a comment