Nie genoeg tos vir jou nie?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Ongelukkig is ons boek se eerste printrun op sy einde.Yup, dit verkoop fokken goed.

As jy gelukkig is kan jy miskien ‘n copy of twee op Kalahari bestel of dit nog in die hande kry by Exclusive books. Ons is besig om die tweede druk te organise, so moenie panic nie. Dit sal glad nie lank vat nie.

Wat ons wel weet is dat Leserskring nog ‘n hele klomp copies oorhet teen ‘n bargain prys.

Click HIER om na ons boek op leserskring toe te mission.

Ons laat weet julle hier sodra die trokkies en rakkies weer gelaai is. As jy egter nie sonder tos kan klaarkom vir die volgende week of twee nie, probeer op jou hand sit of doen die klam, warm handoek trick. Moet asseblief net nie soggy Marie speel nie.

Sharp.

Deel met jou tjommies!

    griffinNie genoeg tos vir jou nie?

    Comments

    Gooi Comment