Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- JagsJannie on Huiswerk is fokken moeilik
- JagsJannie on So paar Idols 2012 contestants
- JagsJannie on Die Antwoord op David Letterman Show
- Skippie on Huiswerk is fokken moeilik
- Chielie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
-
-





Kak Vrydag grap
‘n Man speck vir George Bush en Colin Powel in ‘n bar en loop oor na hulle toe: “Wat maak julle ouens hieso?
Bush tune “Ons beplan WW III. Ons gaan 140 miljoen Iraqis opfok hierdie keer. O ja, en ‘n blonde chick met groot tiete en ‘n geskeerde kwak vermoor.”
Verbaas tune die man: “‘n Blonde chick met groot tiete en ‘n geskeerde kwak vermoor???!”
Bush draai om na Powell en reken: “Sien, niemand voel ‘n fok vir die Iraqis nie.”