Julius Obama – die intimdelektuele reus

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Goed gedoen Malema. Is dit moeilik om op te staan as altwee jou voete heeltyd jou klein tongetjie kielie? Dink jy regtig Barack Obama sal sy in hierdie leeftyd sy tyd mors om met jou te praat? Jy dink tog seker nie hy weet eers wie jy is nie?

Jy het jou naam tottie gemaak. ‘n Klein tottie, sonder pubes – jy is moth ‘n youth. En toe doen jy dit weer deur te ontken dat iemand jou vir ‘n kakke gevat het. Vatso!

Click HIESO om na die nuutste kak te luister. The mind boggles.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJulius Obama – die intimdelektuele reus

Gooi Comment