Januarie Stempaal uitslae. Julle is nie fokken lekker nie.

Dit lyk my dat die meerderheid van julle sal vierkies dat ‘n hot chick met groot tiete die crucial besluite moet maak namens Suid-Afrikaners. Besluite soos om Robert Mugabe ‘n koppie cholera Cool Aid in te jaag. Vernon Koekemoer volg kort op die chick se hakke as minister van zef en sport. Dit lyk ook of Julius Malema en Jacob Zuma en ‘n virend of twee ook op Watkykjy afgekom het, want ek weet van niemand anders wat vir hulle sal stem nie. Dit maak half sin dat Julius Malema Watkykjy sal lees, want hy het beter in Afrikaans gedoen as sy eie moedertaal. Die Bertie vote puzzle my so bietjie -julle regte colours begin heavy deur te skyn hieso, outjies. Net so, sê Pietie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in stempaal. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

One Comment

  1. Emil
    Posted February 1, 2009 at 5:13 pm | Permalink

    Ek kan nie dink dat ou Steve so goed vertoon nie.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">