Januarie Stempaal uitslae. Julle is nie fokken lekker nie.

In Aankondigings deur griffin1 Eiertjies

Dit lyk my dat die meerderheid van julle sal vierkies dat ‘n hot chick met groot tiete die crucial besluite moet maak namens Suid-Afrikaners. Besluite soos om Robert Mugabe ‘n koppie cholera Cool Aid in te jaag. Vernon Koekemoer volg kort op die chick se hakke as minister van zef en sport. Dit lyk ook of Julius Malema en Jacob Zuma en ‘n virend of twee ook op Watkykjy afgekom het, want ek weet van niemand anders wat vir hulle sal stem nie. Dit maak half sin dat Julius Malema Watkykjy sal lees, want hy het beter in Afrikaans gedoen as sy eie moedertaal. Die Bertie vote puzzle my so bietjie -julle regte colours begin heavy deur te skyn hieso, outjies. Net so, sê Pietie.

griffinJanuarie Stempaal uitslae. Julle is nie fokken lekker nie.

Comments

Gooi Comment