Guidos – die gopsgawie marabse

In Skakels deur griffin6 Eiertjies


Ek het ‘n pel met die naam van Guido en hy is glad nie ‘n kak mens nie, alhoewel sy naam ‘n bietjie weird is.

Hier is ‘n collection van Guido’s wat glad nie lekker is nie. Sulke bruin marabse. Hulle kan net sowel van V-Town af kom. Trust my, ek het hulle al daar gesien en die van is gewoonlik iets soos Meintjies. Dit laat my nou dink aan Meintjies Manor – klomp sulke V-town Meintjies gesinne wat saam in ‘n huis bly en heeltyd by die vensters uitloer om te kyk wanneer die Albany trokkie verbykom. Hulle kan daai trok al ruik as hy die R24 slaan.

Behalwe om hulle marabse te noem, wat anders kan mens hierdie gopsgawies noem?

Click hieso om die hele versameling te kry. Moet net nie in jou mond opgooi dat dit by jou neus uitspuit nie.

griffinGuidos – die gopsgawie marabse

Comments

  1. conrad

    Die fotos het my laat dink aan van die ouens wat hier in Saudi rond slyp. Nogal iets om you naar temaak.

  2. conrad

    Die fotos het my laat dink aan van die ouens wat hier in Saudi rond slyp. Nogal iets om you naar temaak.

  3. conrad

    Die fotos het my laat dink aan van die ouens wat hier in Saudi rond slyp. Nogal iets om you naar temaak.

Gooi Comment