Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Wat gaan met al die Steves aan?


Steve Austin, die man van staal was about die enigste cool Steve wat ek van wat weet. Met sy Bionic eye en staal arms en 80s klere was hy nogal 'n fokken main superhero om te watch op Saterdae middae as jy voor die TV sit en visvingers en chips vreet. Totally awesome. Stonecold Steve Austin aan die ander kant, is deel van daai pathetic WWE superkak rofstoei wat party zefgatte so kwaai smaak. Wat 'n fokken loser.

Ons eie Steve Hofmaker kan nie sy zaber binne sy broek hou nie.

Check hieso byvoorbeeld:

Jurie Els, Steve Hofmeyr en Nadine stap oor ‘n brug. Nadine se voet gly en haar kop glip tussen die tralies in en sy kannie dit uitkry nie. Sy skree vir hulp en Steve vryf sy hande en dink “nou’s dit my kans!” Hy trek haar broek net daar af en raps haar. Toe hy klaar is sê hy “kom Jurie nou’s dit jou beurt!” Jurie begin toe snot en trane te huil. Steve tune hom "Wat is dit dan nou?" Jurie tune: "My kop gaan nie tussen daai tralies inpas nie!"

Steve Irwin aan die ander kant is sommer straight in hart ge-zaber deur een of ander plat vis. Bad fokken luck.

Dit bring my by Irvin Khosa. So ek noem hom ook sommer Steve, omdat Steve Irwin my laat dink het aan Irvin Kohza. Hierie bra Steve kan nie sy groot voet uit sy mond uit kry nie? Sien wat ek bedoel? Die een sukkel met iets in die broek en die ander een met iets in die mond.

Check hierie video hieronder waar Irvin die "nigger" woord gebruik. Dis darem in Engels en nie in Khoza nie.

PS: Channel O gebruik die "nigger" woord in hulle advertensie. Daar is niks daarmee verkeerd nie.

Labels:

What the fuck?

Okay ons kan weereens nie krediet vat vir die een nie. Dit kom komplimente van STii en ou ek moet sê jy het jouself oortref. What the fuck is going on here?! Waar defok kom al die bikers en krimpies vandaan en wat maak sussie? Ek verstaan nie maar weird genoeg hou ek meer daarvan elke keer as ek daarna luister.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Oom: 'Kom hieso jou seks speelding ..."

Nou moet julle self besluit wie die Zefste is:

Is dit hierie laitie:



Of is dit hierie oom:



Het jy dalk enige geld op enige van die twee se CDs spandeer? Is jy onnosel? Voel jy vuil?

Labels:

Impala Rally - hoe die leeuloop ou transform het

In die vorige video het julle gesien hoe daai zef bra die leeuloop gedoen het. Hieronder is vir julle nog so bietjie meer background events. Ons begin maar met iets liggies, soos chicks wat rofstoei sodat jy geleidelik daai bietjie suur opgooi in jou mond voel sterker deurdruk deur daai gap in jou voorste tanne.

Die video sal binnekort opgevolg word met so paar nca kiekies. Sharp.

Labels:

Leeuloop - Impala Bike Rally

Hierie video het fokol verduideliking nodig. Ek het dit Saterdag by die Impala Bike Rally afgeneem. Daar is nog so paar videos en kiekies van top zef gehalte wat ek later vir julle sal laai saam met 'n snotstorie of twee.

Sorry dit tune trial version oorie video. Die origanl is 90mb groot en ek het dit compress met een of ander kak software. Ek was te lui om dit te crack. Sodra ek die nice videos op Youtube laai sal ek die link hieso kom verander.

Maybe is dit dalk beter met die writing oor die screen want mens sien mans se piepe. Moenie eet terwyl jy kyk nie samblief.

Ons vat fokkol verantwoordelikheid.

PS: Aan die gabbas in die video - dude julle was poes snaaks. Dankie, ek het lekker vir julle gelag julle fokken zefgatte.

Labels:

Afrigator