vrydag bederf Molly Sims 1

Vrydag bederf – Molly Sims

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era: 1990s-2000s
Bekend vir: Cover van Sports Illustrated Swimsuit Issue (1999), Spokesperson vir Old Navy

Hierdie hottie het aanvanklik geswot om 'n lawyer te word en het toevallig in modelling en acting opge-eindig. Behalwe vir Sports Illustrated se cover is sy ook bekend as inspirasie vir Andy Samberg's se eerste riff  van"Jizzed in My Pants." Sy kan nogal nat kolle in broeke veroorsaak, regoor die aarde.

vrydag bederf Molly Sims 1

vrydag bederf Molly Sims 2

Deel met jou tjommies!

    griffinVrydag bederf – Molly Sims

    Gooi Comment