Watkykjy en Vespa’s

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Vier 1970’s VESPA P150S 1980 Wit, swart, two-tone en silwer onderskeidelik.

Petrol, ten volle ge-restore en heeltemal overhauled tot sy oorspronlike glorie. Sien is glo. Collecter’s item. Al hierdie outjies is enkel silinder, lugverkoelde 2-stroke, induction disc valve, kragtige 150cc brombulletjies.

Op enige ander scooter sal jy soos ‘n poes lyk. Nie op hierdie outjies nie.

Custom sprayjobs soos vlamme of GT sripes kan ge-organize word op aanvraag, andersins kry jy ‘n verniet nca Watkykjy vinyl oppie bike se boud om hom supermain te laat lyk.

25 gorillas elk. (R25000 vir die ouens wat nie zef-speak ken nie)

Drop griff ‘n mail as jy ernstig op soek is na een en hy kry sy mense om met jou mense lunch te doen.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy en Vespa’s

    Gooi Comment