Partykeer bel die werk my wakker

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

En die jirre weet, ek hou nie van wakker gebel word nie, maar ek check so nou en dan Watkykjy uit terwyl ek wag vir werk se kak om te laai. Ek distansie-jirrrrrr my van whatever julle kwytraak op die kakpraat boks. Maar dan kom ek op gesprekke af wat my aan die volgende prentjie laat dink:

Ek noem geen name nie.

Gaan maar aan met julle normale gesprekke. Ek is seker iemand se kop is seer.

Deel met jou tjommies!

    griffinPartykeer bel die werk my wakker

    Comments

    1. Anonymous

      Die werk moet jou meer wakker bel sosat jy jouself minder distansieer

    Gooi Comment