Dronk, dronker, fucked

In Pot Kak Podcasts deur griffin3 Eiertjies

‘n R100 bet – 90% van julle Watkykertjies klink soos hierdie fokken kanaalbaber oor naweke. 702 se span het ‘n dronkgat rondgevolg verlede Saterdag by die nuwe Drager testing centre.

Die clip is fokken snaaks, maar laat jou wonder oor daai laaste blink rooigesig poes in die bar wat daarop aandring om sy eie kar huistoe te bestuur. Ons almal was seker maar al skuldig hieraan.

luister na die Dronk Fokker

Deel met jou tjommies!

    griffinDronk, dronker, fucked

    Comments

    1. CHopper CHarlie

      Lays en gentel man: Eleven Spice Gols and Couk and he karen't draaiv his veehiekel.

    2. bosotter

      HAAAHAAAAHAAAA! LMGA!
      Fok dis snaaks!
      I aktually veel laaik ertin senna!
      Do you realize he died in a crash?
      Yes, I do rehalize fhat, but he had a misappropriate miscalculation at that point of stage of time.
      WHAAAHAAAHAAA!!!!
      Julle is fokken MAIN!
      Ek wag net vir payday, dan koop ek die boek!

    Gooi Comment