Donderdag se kak grap

In Grapgat deur griffin

Die klein dogtertjie kniel langs haar bedjie toe haar mamma sê sy moet haar gebedjie
wat sy geleer het opsê.
“Liewe Jesus, seën die seuntjies en seën die dogtertjies en elke fokken hasie.”

“Haai nee” sê mamma, dis “elke volk en nasie”!

Hierdie post is 133 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,664,842 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDonderdag se kak grap