Uit-fokken-eindelik. Petrol by Pick 'n Pay

In kak nuus deur griffinRek jou bek

As ek dit nie mis het nie veg oom Raymond Ackerman al vir langer as 20 jaar om discounted brandstof deur Pick ‘n Pay te verkoop. Lyk my die mense luister uiteindelik vir hom. Oom Raymond, sê asseblief vir Builders Warehouse sommer ook om fokken pryse op hulle rakke te sit wat ooreenstem met die pryse by die tills. Hulle fokken luister nie vir ons nie.

‘n Voorbeeld van Raymond Ackerman se cool-geit. Kan jy die verskil sien? Dis moerse subtiel. Kyk mooi.

Deel met jou tjommies!

    griffinUit-fokken-eindelik. Petrol by Pick 'n Pay

    Gooi Comment