Potjiekos resepte

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Sou jy nou besluit om teen alles wat jou ma en Rodney Seal vir jou so mooi geleer het te draai dan werk musiek bek-trekking soos volg:

Bek-trek(amper so lekker soos draad trek) enige Blues dan kry jy jou huis terug, jou kar terug, jou vrou terug, jou hond terug ens…

Back-trek enige Bles Bridges tjoon(beter as draad trek) dan kry jy…

POTJIEKOS RESEPTE!!!

griffinPotjiekos resepte

Comments

  1. spils

    Jislaaik maar ek laaik daai sker stukkend! Jy kan sien sy het lekker pramme.

  2. David

    Wat praat jy nou. Ek skeem die potjie kort ekstra wortel. Sy moet maar heel vat.

Gooi Comment