Mail en Guardian het dieselfde siekte as News24

In kak nuus deur griffinRek jou bek

Hou op Tik vat en probeer julle werk doen. Hoe fokken moeilik is dit om ‘n koerant online te sub? Hoeveel keer moet ons nog vra? Wat is fou met julle? O, ek sien. Niks nie. Lekota het net ewe skielik wit geword, tiete gegroei en Amerika toe getrek. No biggie.

Deel met jou tjommies!

    griffinMail en Guardian het dieselfde siekte as News24

    Gooi Comment